Monthly, Undisclosed, South Africa
9 days ago
Lewensversekeringadministrateur
Reference PE002525/RB Location Western Cape, Swellendam Salary Interval Monthly Package None-negotiable Description Ons kliënt is ‘n dinamiese rekeningkundige en finansiële dienste firma. Is op soek na ‘n Lewensversekeringadministrateur om aan te sluit by die finansiële dienste afdeling van ons Swellendam tak.

Vereistes:
Matriek. 2-3 jaar ondervinding in die volle proses van lewensversekering. Relevante opleiding sal voorkeur kry (RE5, diensverskaffer opleiding, ens.) Vaardig in Afrikaans en Engels. Rekenaarvaardig.   
Pligte:
Trek van kwotasies by verskillende diensverskaffers. Doen voorbereiding van voorstelle en gee terugvoer aan kliënte. Lewensversekering proses hantering. Rapporteer direk aan die finansiële adviseur. Neem inisiatief om op datum te bly met ontwikkeling in hul veld. Bestuur kliënte verhoudinge in samewerking met ander adviseurs. Verantwoordelik vir die opdatering van kliënte-inligting op interne stelsels asook by diensverskaffers.  
Neem asseblief kennis dat indien u nie binne twee weke na aansoek 'n antwoord ontvang nie, u kan aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.
Confirm your E-mail: Send Email